Mamphela Ramphele

Mamphela Ramphele
Mamphela Ramphele in 2020
Gebore
Mamphela Aletta Ramphele

28 Desember 1947 (1947-12-28)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Bekend viranti-apartheidsaktivis
Voormalige direkteur van die Wêreldbank
"Greatest South African" (55ste)
EggenootSteve Biko
KindersHlumelo Biko

Mamphela Aletta Ramphele (* 28 Desember 1947 –) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige anti-apartheidsaktivis, dokter, akademikus en suksesvolle besigheidsvrou. Sy was diep bevriend met Steve Biko, die vader van haar twee kinders. Ramphele is 'n voormalige adjunkkanselier van die Universiteit van Kaapstad, en vorige besturende direkteur by die Wêreldbank.[1]

  1. De Waal, Mandy (28 Januarie 2013). "Mamphela Ramphele tot die redding?" (in Engels). Daily Maverick. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2018. Besoek op 8 Julie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search